die slaap van ink

waar voƫls vlerkloos skitter en skel
beitel ek beelde uit koue klip
maar ek moet huis toe
voordat dag en nag dit eens is
dat my vingers moet rus
in die slaap van ink