ek wil hê dat jy weet hoe
hierdie klein woorde
my stom kompas
in jou rigting naald
en skaamteloos
die bekken van my beskeie bewustheid
oor jou
oopklief en ontvlam