oordenking

 

geen ander aarde
het ‘n lig so helder
soos die een in die buik
van ‘n nanag oor afrika nie