kampwaarts

 

met die laaste sug van ‘n bosduif staan die nag in my op
en moet ek weereens kampwaarts keer
om die witstinkhout se droë lote
uit my lyf te looi