die eklips van een liggaam deur ‘n anderherinner sterk aan die spel van jou woorde tussen myne(daardie dag van totale verduistering)en die verbysterende futiliteit van misvormde oorgaweteen die hange van ‘n vreeslose verhaal