Ons Outan

Sy het haarself ons Outan gedoop Annelize Harmse was ‘n dogter, suster, tannie, onderwyser, Outan, vriendin, biegmoeder, vertroueling. Vir baie was sy meer as een van hierdie; vir die meeste van ons was sy soveel meer. Om haar in n paar reëls te omskryf is eintlik ‘n onbegonne taak. Sy was van altyd af daar. […]