alfa
alfa ek onthou so goed: vroegjaar en veldblomme wat saam asem ophou die eerste keer toe ek jou vel teen myne voel
in die slaap van ink
die slaap van ink waar voëls vlerkloos skitter en skelbeitel ek beelde uit koue klipmaar ek moet huis toevoordat dag en nag dit eens isdat my vingers moet rusin die slaap van ink
legende
legende ‘n legende het gekom om met ‘n swaai van haar albasterswaard sy dood van sy lewe te red vir oulaas voel hy die stil sterfte en onthou die krisante uit haar mond wat sy doofheid ontbeen het sodat hy kon hoor hoe die boskorhaan fluit-fluit die middag met heuningkoek en vlamdoring opsê […]
laksmaan
laksmaan ‘n laksmaan het my woorde aan ‘n draad opgegoël– skelet van ‘n sinuitgedor en bros –goëlaar,hou wag houmet verblindende vlerkedie roofkykers weg Facebook Facebook Twitter Linkedin Medium Instagram