klein woorde
klein woorde ek wil hê dat jy weet hoe hierdie klein woorde my stom kompas in jou rigting naald en skaamteloos die bekken van my beskeie bewustheid oor jou oopklief en ontvlam
in die slaap van ink
die slaap van ink waar voëls vlerkloos skitter en skelbeitel ek beelde uit koue klipmaar ek moet huis toevoordat dag en nag dit eens isdat my vingers moet rusin die slaap van ink