Grondpadlangs

Grondpadlangs Dis laatmiddag wanneer ek uit die grootpad draai. Die naambord is so verweer dat ek dit nie kan lees nie. 8km. Grondpad. Na wat soos ure voel, hou ek stil. Sommer in die middel van die pad. Met my oë toe leun ek teen die ruit aan. Wat doen ek hier? Vrou-alleen op ‘n […]
Soos pit bulls en poedels

Soos pit bulls en poedels Die sifdeur slaan hard agter hom toe. Met ‘n sagte vloek trek hy sy skouers in asof dit die klank sal demp. As die kind geslaap het is hy nou wakker. Hy hang sy sleutels aan die die spyker agter die deur, anders verlê hy dit weer. Dink kom nie […]