Ons Outan

Sy het haarself ons Outan gedoop Annelize Harmse was ‘n dogter, suster, tannie, onderwyser, Outan, vriendin, biegmoeder, vertroueling. Vir baie was sy meer as een van hierdie; vir die meeste van ons was sy soveel meer. Om haar in n paar reëls te omskryf is eintlik ‘n onbegonne taak. Sy was van altyd af daar. […]

Om Die Verlede Te Ontrafel

Om die verlede te ontrafel Om die verlede te ontrafel is om aan te hou leef.   Jy het dit ook al beleef: ‘n boks vervaagde familiefoto’s, meubels wat van geslag tot geslag aangegee word, jou oumagrootjie se trouring. Sommiges sal lag of neusoptrek oor die reuk van die ou linnekas, maar vir jou is […]

Grondpadlangs

Grondpadlangs Dis laatmiddag wanneer ek uit die grootpad draai. Die naambord is so verweer dat ek dit nie kan lees nie. 8km. Grondpad. Na wat soos ure voel, hou ek stil. Sommer in die middel van die pad. Met my oë toe leun ek teen die ruit aan. Wat doen ek hier? Vrou-alleen op ‘n […]

Soos pit bulls en poedels

Soos pit bulls en poedels Die sifdeur slaan hard agter hom toe. Met ‘n sagte vloek trek hy sy skouers in asof dit die klank sal demp. As die kind geslaap het is hy nou wakker. Hy hang sy sleutels aan die die spyker agter die deur, anders verlê hy dit weer. Dink kom nie […]