drenkeling
drenkeling by die onbekendheid vanhierdie verspotte vlinderslagmis ek die lomp mistasvan vroeëre vingers vir ‘n oomblik sien eklig deur my vel skynvoor ek dieper afduik enverdwyn
klein woorde
klein woorde ek wil hê dat jy weet hoe hierdie klein woorde my stom kompas in jou rigting naald en skaamteloos die bekken van my beskeie bewustheid oor jou oopklief en ontvlam
laksmaan
laksmaan ‘n laksmaan het my woorde aan ‘n draad opgegoël– skelet van ‘n sinuitgedor en bros –goëlaar,hou wag houmet verblindende vlerkedie roofkykers weg Facebook Facebook Twitter Linkedin Medium Instagram