Along a Quiet Dirt Road

Along a Quiet Dirt Road It’s late afternoon when I turn off the highway. The signpost is so weathered that I can’t read it. 8 km of gravel road ahead. After what feels like hours, I stop the car in the middle of the road. There is nothing and no one for miles. With my […]

woordpad

woordpad   daar is ‘n geniepsigheid tussen die blaaiewaar ek wil of nie moet staan nietussen woordewat het jy gesê is woorde?hulle is net letters‘n baan ‘n pad ‘n reis van a na beenmy naam is nie ‘n reis van a na is of een nie die pad haal asem diep teue onder my gewrigte […]

Begrafnis

Begrafnis   Nagenoeg ontelbaar kere al is ek op die agterpad koplangs betrap,noordnoordoos vanwaar ek nou, onder ‘n glipselmaan,te bang is om die slaap af te skud.Om my lyf te roer is om jou te verloor.Ek voel die woorde wat my oë laat ronddryf,wat my wakker maak,maar geluide maak nie meer saak nie.Dis tog nou […]

vreemdeling

Vreemdeling   Te lank al talm dit in my warm aarde,die toontrap duidelik in die vorm van ‘n naamwoord.Voor jou naam ‘n woord geword hetwas dit eie aan ‘n ander aarde –joune en nie myne nie, maarHy het beplan dat jy sou wegbreeken oor reekse berge my binneland in;Crux lê laag in die donker blinding […]

brandwag

brandwag ek dig al so lank aan joudat dit tyd geword het het om jou te bêre:in eikeblaar en stinkhoutbas toe te draai,tussen duingras en rooigras neer te lê,onder varkoor en veldblom te begrawe,sodat ek kan weet dat jy vir altydvan noord na suid en terug waghouoor al my tweespoorpaadjies